Registreeer Asseblief om deel te word van ons VOLKSTAAT bespreekings forum, waar ons sterk fokus op oplossings vir al ons mense van intreevlak oplossings tot groot skaal idee's .
Vir sekuriteit redes word die belangrikste inhoud van die VOLKSTAAT forum beskerm teen moontlike Infiltreeders.

Algemeen

Posts Last Post
No New Posts Volks Nuus & Artikels in die Media - 1 Viewing

Alle nuus van belang aan die Volk. BELANGRIK : Moet asseblief nie volle teks van kopiereg artikels hier plaas sonder die toestemming van die eienaar nie. Kopie n klein deel van die artiekel hier en plaas n skakel na die volle artikel toe.
Ons weet mens voel partykeer net lus om stoom af te blaas. Kom doen dit hier en hou die ander deele van die forum gefokus op die onderwerp aan hul beskryf.

1 1 Largest land claim in South African history......
by Admin
May 4, 2014 16:38:13 GMT
No New Posts Kampvuur Laer - 1 Viewing

Ok, so tussen al die erenstige besigheid van planne maak is dit seker maar goed om so biekie stoom af te blaas. So kom ons gebruik nou maar die plekkie om oor die dag se gebeure te gesels.

0 0 No posts have been made on this board.
No New Posts Algemeene Selfbeskikking

n Plek om die kreatiwiteit in ons te laat ontwaak. Kom ons noem die hoekie, die "DIY Gagrage". n Boer maak n plan plekkie, vol idees goed en sleg. Of dit nou diy metaan gas produksie vir jou yskas, voertuig of produksie lyn is, tot oorlewing idee's enmeer.

Goeie werkbare, volhoubare idee's kom dikwels uit of van die mees onwaarskynlikste plekke. Hoop dit maak sin :)

0 0 No posts have been made on this board.

Forum

Posts Last Post
No New Posts Oor hierdie Forum

Wie is ons, hoekom is ons hier, wat is die reëls hier, en enige nuus aangaande verandering aan die forum

14 14 TAAL
by Admin
May 5, 2014 22:21:06 GMT

Voorstelle vir

Posts Last Post
No New Posts Algemeede Volkstaat Besprekings

Bespreek gerus alle voorgestelde Volkstaats gebiede hier. Waar betaal ons, waar is dit ons reg, waar is dit meer werkbaar en waar minder. Hoe kan ons ander lande aan ons kant kry, watter tiepe "leverage" kan verseker dat ons mag het om ander se guns te bekom. Hoe maak ons dat dit n voordeel is vir ander om ons te help n volkstaat maak.

Moderator: Admin

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

2 2
No New Posts Volkstaat Bestuur / Regering (Algemeen)

Kom praat hier oor alles wat nou en in die toekoms oor die Volkstaat Bestuur / Regering

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

N/A N/A No posts have been made on this board.
No New Posts Volkstaat Regstelsel (Algemeen)

Hoe sal dit werk, hoe sal ons met ons Regstelsel kan sorg dat ons kultuur beskerm word. Wat sal ons wette se oor straf, gevangenis, ensovoorts. Bespreek dit hier.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

0 0 No posts have been made on this board.
No New Posts Volkstaat Pers / Media (Algemeen)

Hoe gaan ons te werk om opinies aan ons kant te kry waar ons bly en in die buiteland. Watter tiepe strategie is werkbaar, hoe moet ons onsself vestig in, of met die internasionale media. Wat is die voordele om die media te laat weet hoe ons vaar, en wanneer. Moet ons ons eie pers of media maatskappye stig, of moet ons eeder net ander probeer invloed tot die waarheid verskyn. Watse woorde werk beter as ander, hoe praat ons met hulle. Hoe hanteer ons negatiewe publisiteit. Maak alle voorstelle aangaande media hier.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

1 1
No New Posts Volkstaat Wetenskap en Tegnologie (Algemeen)

Bespreek gerus alles aangaande Wetenskap en Tegnologie in ons Volkstaat. Waar begin ons, hoe implementeer ons dit. Kan Wetenskap en Tegnologie n hoof rol speel vir ons in die wêreld. Plaas alles oor Wetenskap en Tegnologie in die Volkstaat hier asseblief.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

N/A N/A No posts have been made on this board.
No New Posts Volkstaat Ekonomie Besprekings (Algemeen)

Kom ons bespreek hier alle idee's te doen met die stigting van n ekonomie in die Volkstaat as 'n geheel of van dorp na dorp. Wat is ons mense se opsies om nie net te oorleef nie, maar ook te groei. Wat kan ons groei, bou of verskaf. Hoe hanteer ons armoede vandag en in die toekoms. Hoe ontwikkel ons Internasionale verhoudings tot ons voordeel en hul sin. Sal ons werk aan a welsyn plan ? hoe sal dit werk, of hoekom nie. Alles te doen met n ekonomie hier asseblief.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

1 2
No New Posts Volkstaat Onderwys (Algemeen)

Hoe sal ons skole werk, hoe kry ons en leer ons n hele generasie wat in armoede grootgeword het. Sal dit Gratis wees of nie. Wat kan ons voorstel vir ons volk.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

0 0 No posts have been made on this board.
No New Posts Volksaat Energie Besprekings (Algemeen)

Hoe sal ons Energie verskaf, watse opsies het ons in die verskillende voorgestelde volkstaat area's. Word ons onafhanklik met wind, gas, ? Kan ons krag uitvoer ? Maak alle voorstelle hier.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

1 1
No New Posts Volkstaat Vervoernetwerk (Algemeen)

Hoe sal ons n Volkstaat vervoernetwerke beplan. Watter tipiese vervoer is werkbaar, brandstof invoer ? Elektries ? Hoe maak ons dit, ensovoorts. Bespreek asb alle idees te doen met Volkstaat Vervoer hier.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

0 0 No posts have been made on this board.
No New Posts Volkstaat Verdediging Opsies (Algemeen)

Kom ons praat hier oor moontlike Verdediging opsies van werkbare fisiese wapens tot internet en ander intelligensie of verdediging opsies. het ons dit eens nodig, waar en hoekom. Alles te doen met verdediging hier asseblief.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

0 0 No posts have been made on this board.
No New Posts Volkstaat Landbou Besprekings (Algemeen)

Hoe gaan ons te werk met landbou in die verskillende Volkstaat area's. Hoe beplan ons, wat is werkbaar om mee te begin en dan in lang termyn. Bespreek asseblief alles te doen met Landbou hier.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

0 0 No posts have been made on this board.

Kultuurgebiede

Posts Last Post
No New Posts Kleinfontein Aalgemene Besprekings (Algemeen)

Praat hier oor alle algemene dinge aangaande Kleinfontein. Wat is nuus, wat kan beter gedoen word en enige iets anders.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

1 1
No New Posts Orania Algemene Besprekings (Algemeen)

Praat hier oor alle algemene dinge aangaande Orania. Wat is nuus, wat werk en waar kan verbeter word.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

1 1
No New Posts Balmoral Algemene Besprekings (Algemeen)

Praat hier oor alle algemene dinge aangaande Balmoral. Wat is nuus, wat werk en waar kan verbeter word.

Sub-board: Geïdentifiseerde moontlikhede (Privaat)

1 1

Forum Information & Statistics

Board Statistics
Threads and Posts
Total Threads: 23      Total Posts: 24
Last Updated: TAAL by Admin (May 5, 2014 22:21:06 GMT)
Recent Threads - Recent Posts - RSS Feed
Members
Members
Total Members: 8
Newest Member: ann123
Most Users Online: 10 (Dec 7, 2023 8:12:52 GMT)
View today's birthdays
Members Online
Users Online
0 Staff, 0 Members, 8 Guests.
24 Hours
Users Online in the Last 24 Hours
0 Staff, 0 Members, 19 Guests.